
Help jou kind nou om 'n
goeie fondasie te lê vir
hierdie
afdeling in Wiskunde!!!!
Die volgende
Meetkundige begrippe word gedek:
Driehoeke:
Tipes
Driehoeke &
Klassifikasie
Hoeke
van driehoek
Buitehoek
van driehoek
Pythagoras,
Gelykvormigheid,
Kongruensie
Oppervlakte
&
Omtrek
Sirkels:
Radius,
Middelpunt
Deursnee
Koord
Oppervlakte,
Omtrek
Lyne
:
Tipes
lyne
Ewewydige
lyne
Hoeke
by // lyne soos:
Verwisselend
Ooreenkomstig
Regoorstaande
Binnehoeke
ens.
Hoeke:
Al
die hoeke word behandel
Lees
'n hoek met Gradeboog
Vorms:
Vierhoeke
Vaste
liggame
Hierdie is ideaal vir kinders vanaf
Gr.5 tot Gr.10
Alles word weer eens stap-vir-stap in volkleur met
klank verduidelik. Werkkaarte en toetse sal uitgedruk kan word en antwoordblaaie
word ook voorsien.
Die Meetkunde CD kos R120,00
posgeld en verpakking ingesluit!!!

Koop CD1,CD2
en CD3
saam vir net R220,00

[ Basiese Wiskunde ] [ Breuke CD ] [ Meetkunde CD ] [ Algebra 1 CD ] [ Beskrywings ] [ Windows Vista ] [ Specials September ] [ Bestelvorm ] [ Leesprogram ] [ Wat sê die Ma's? ] [ English CD's ] [ Verdien ekstra geld ] [ Vrae ] [ Kontak Ons.. ] [ Goeie Webwerwe ]
Stuur e-pos na
wisk@rockprojects.za.net
vir enige positiewe kritiek
t.o.v. hierdie webblad.
Kopiereg © 2005 Rock Projects
Laaste verandering op
webwerf: September
2008