|
Help jou kind nou met die onregverdige voordeel!!!! 4 Wiskunde Cd's vir die ongelooflike prys van net R420 (sien bestellingsblad) posgeld ingesluit en kry Cd1 Gratis Dit werk uit op +/- R1.20 per ekstra klas/les (360 eksta lesse op hierdie 4 CD's)
Sukkel
u met Afrikaanse take?
Probeer DIE
Help hom nou om so vinnig soos een te kan lees!!!!! Druk hier vir meer informasie
Wiskunde CD's vir die Rekenaar
Algemene Inligting Ouers werk later en klasse word al hoe groter!! Onderwysers het bloot net nie meer die tyd om by elke kind individueel uit te kom nie. Dit lei daartoe dat belangrike wiskundige konsepte in die slag bly. Die Rotsreeks wiskunde CD's gaan probeer om daardie agterstand uit te wis!!
Koop CD1,CD2 en CD3 saam vir net R220,00
Stuur e-pos na wisk@rockprojects.za.net vir enige positiewe kritiek t.o.v. hierdie webblad. Kopiereg © 2005
Rock Projects |