|

Kinders kan nie Algebraïese
breuke in Gr.10 doen as hulle nie Gr.5 breuke kan doen nie.
Gr1 tot Gr.9
|
1.
Basiese breuke
|
GR.1
vlak
|
|
2.
Tipes Breuke
|
Gemengde
getalle, egte en onegte breuke
|
|
2.
Breuktabel
|
Die
kinders sukkel vreeslik met die breuktabel en hier word dit maklik
verduidelik
|
|
3.
Maal, deel, optel, aftrek en vereenvoudiging van breuke
|
Alle bewerkings word stap-vir stap
verduidelik en verskillende metodes
word gegewys sodat die kind self kan kies watter metode die beste werk
vir hom!!!
|
|
4.
< > en = by Breuke
|
Word
ook stap vir stap verduidelik
|
Al hierdie lesse
het dan ook gratis werkkaarte/toetse
by met antwoordblaaie.
Voordele van hierdie CD
 | Volkleur en volklank
|
 | Elke bewerking word
stap-vir-stap
verduidelik
|
 | Die Kind kan dus op sy eie tyd werk
sonder om opge"stress"
te
word en totdat hy presies verstaan hoe om 'n bewerking te doen.
|
 | Die kinders maak hier met
verkillende metodes kennis
en kan dus self kies
watter manier is vir hulle die maklikste.
|
 | Gratis werkkaarte met antwoordblaaie by word voorsien
|
 | CD's is getoets op Windows 95,98 en XP
|
 | Hierdie is 'n
ware winskopie
sonder die inboet van gehalte!!
|
 | Sonder die inligting op hierdie CD, sal die kinders altyd 'n agterstand in
Wiskunde hę.
|
 | Slegs R50,00 elk plus posgeld en
verpakking
|
Posgeld sal gehef word teen R20,00 per pakkie van twee cd's (
Assuransie en spesiale koevert ingesluit)

Koop CD1,CD2
en CD3
saam vir net
R220,00 alles ingesluit

[ Basiese Wiskunde ] [ Breuke CD ] [ Meetkunde CD ] [ Algebra 1 CD ] [ Beskrywings ] [ Windows Vista ] [ Specials September ] [ Bestelvorm ] [ Leesprogram ] [ Wat sę die Ma's? ] [ English CD's ] [ Verdien ekstra geld ] [ Vrae ] [ Kontak Ons.. ] [ Goeie Webwerwe ]
Stuur e-pos na
wisk@rockprojects.za.net
vir enige positiewe kritiek
t.o.v. hierdie webblad.
Kopiereg © 2005 Rock Projects Laaste verandering op
webwerf:4 JUNIE 2008
|