Home Basiese Wiskunde Breuke CD Meetkunde CD Algebra 1 CD Beskrywings Windows Vista Specials September Bestelvorm Leesprogram Wat sê die Ma's? English CD's Verdien ekstra geld Vrae Kontak Ons.. Goeie Webwerwe

Basiese Wiskunde CD - R50,00 

Gr.1 tot Gr.9

1. Tafels

Van 0 x 0 tot 12 x 12 in volle klank. Die kind kan oor en oor na die tafel luister en as hy klaar is, is daar 'n toets wat ingevul kan word om te sien hoe hy vorder

2. Basiese optel en aftrek 

Werkkaarte met antwoorde word ingesluit.

3. KGV en GGD

Baie belangrik vir breuke. Die verskille tussen die twee word ook aangespreek

4. Faktore en Veelvoude

Daar word presies gewys wat dit is en hoe om dit te kry

5. Lang maal en lang deling

Word stap vir stap gedemonstreer (Weer is daar werkkaarte met antwoorde wat die ouers kan uitdruk)

6. Orde van wiskundige bewerkings

Baie kinders verloor punte hier omdat hulle nie weet watter funksie eerste uitgewerk moet word nie. (Werkkaart met antwoorde) – Maklike rympie om te onthou

 

Voordele van hierdie CD

bullet

Volkleur en volklank

bullet

Elke bewerking word stap-vir-stap verduidelik

bullet

Die Kind kan dus op sy eie tyd werk sonder om opge"stress" te word en totdat hy presies verstaan hoe om 'n bewerking te doen.

bullet

Al die tafels word op die "ou" manier geleer (repetisie). Die kind kan oor en oor daarna luister totdat hy dit baie goed ken

bullet

Gratis werkkaarte en toetse met antwoordblaaie by word voorsien

bullet

CD's is getoets op Windows 95,98 en XP

bullet

Hierdie is 'n ware winskopie sonder die inboet van gehalte!!

bullet

Slegs R50,00 elk plus posgeld en verpakking

 

Posgeld sal gehef word teen R20,00 per pakkie van twee cd's ( Assuransie en spesiale koevert ingesluit)

Spesiale Aanbieding!

Koop CD1,CD2 en CD3 saam vir net 

R220,00 alles ingesluit

 

Home ] [ Basiese Wiskunde ] Breuke CD ] Meetkunde CD ] Algebra 1 CD ] Beskrywings ] Windows Vista ] Specials September ] Bestelvorm ] Leesprogram ] Wat sê die Ma's? ] English CD's ] Verdien ekstra geld ] Vrae ] Kontak Ons.. ] Goeie Webwerwe ]

 

Stuur e-pos na wisk@rockprojects.za.net vir enige positiewe kritiek t.o.v. hierdie webblad.

Kopiereg © 2005 Rock Projects
Laaste verandering op webwerf:
4 JUNIE 2008