|

Date: 02/01/06 09:05:47
Subject:
Re: Wiskunde cd
Baie dankie en sterkte ons is baie dankbaar dat jy ons
help met die wiskunde moet bieg ek het self die cd deurgewerk omdat ma's ook
al die antwoorde moet weet! Ek sal jou weer kontak in Maart.
Groete
|
|
Dankie vir jou
moeite met die CD's. Dis oulike cd's. Ons het al lekker gespeel.
Ek sal vir ander vertel - is dit net Afrikaans? Ek kan nie glo ek vra
dit nie, want ek moet altyd vra : Is dit net in Engels? Maar Ladysmith
is maar baie Engels, so iemand sal wel wil weet.
Hou aan met jou goeie
werk
Groete
Marian
|
Date: 06/07/05 09:31:51
Subject: Wiskunde CD's
Hallo Chanine
Baie dankie, die seuns het die CD's gister ontvang
en het elkeen
bankvas voor 'n rekenaar gesit en somme doen gister. Gaan
daar nog CDs
in die reeks kom, byvoorbeeld vir kinders in Graad 9
en ho/er?
Groete
naomi
Naomi du Plessis
ADP: Monash University South Africa
|
Date: 06/13/05 21:26:05
Subject: Dankie
Hulle het so
bietjie al gespeel en geniet dit!
Laat weet asseblief
as daar nuwe CD's is!
Dankie hoor!
Linda
|
Date:
07/04/05 14:25:42
Subject: RE: Wiskunde Cd's
Hi
Baie
dankie die wiskunde cd is great. Chene geniet dit baie dit is sommer vir
haar prêt om die toetsies te skryf.
Dankie
Nicolene
|
|
Hi Chanine,
Was ek nie verheug om te sien
die derde cd vir wiskunde is uit nie. Ek het die begin van die jaar die
basiese wiskunde cd bestel en my dogter in Gr 5 gebruik dit op 'n
daaglikse basis.
Ek het gou vanoggende die
R120.00 inbetaal vir die meetkunde cd. Ek faks dit nou deur.
Baie dankie vir jou hulp, en
baie sterkte met al die nuwe wiskunde cd wat nog gaan kom. Ons ouers is
jou ewig dankbaar.
Groete
Renet Kilian
|
Date: 07/27/05 13:51:08
Subject: Baie dankie
Hi
Chanine
Ek
wil net baie dankie sê vir die cd's ek het dit gekry en my kind het al klaar
daarmee begin en geniet die speletjies van wiskunde verskriklik baie.
Ek
glo met hierdie cd's gaan sy 'n haar punte definitief kan verbeter.
Sy kan nie wag om vanmiddag by die huis te kom nie, dit maak my bly om te sien
dat sy dit so geniet.
Nogmaals
dankie en hoop om nog van hierdie cd's te kan sien dit gaan 'n verskil in ons
kinders se lewens maak.
|
|
Goeiedag,
Ek het alreeds 2 CD's van julle reeks. Ek
wil net graag uitvind wat het
julle alles beskikbaar in die reeks.
Dit is werklik tot baie hulp vir my kinders en die
inligting word baie goed
oorgedra. Baie dankie!!
Kan julle my asb terug laat weet?
Dankie,
Adéle Engelbrecht
014-767 1073
|
|
Date: 05/26/06 08:22:
Hi
Chanine
Baie
dankie vir die wonderlike CD en weet sommer dit gaan my twee kinders baie help
en die werk vir my makliker maak.
Baie
dankie
Jane
Els
|
Date: 10/8/2006 6:33:19 PM
Subject: dankie
Hi
Chanine
dankie
vir die cd ek
het dit ontvang
My
kinders het klaar
begin
Dit
gaan al stukke beter
Groete
jana
|
Stuur e-pos na
wisk@rockprojects.za.net
vir enige positiewe kritiek
t.o.v. hierdie webblad.
Kopiereg © 2005 Rock Projects Laaste verandering op
webwerf: September
2008
[ Home ] [ Basiese Wiskunde ] [ Breuke CD ] [ Meetkunde CD ] [ Algebra 1 CD ] [ Beskrywings ] [ Windows Vista ] [ Specials September ] [ Bestelvorm ] [ Leesprogram ] [ Wat sê die Ma's? ] [ English CD's ] [ Verdien ekstra geld ] [ Vrae ] [ Kontak Ons.. ] [ Goeie Webwerwe ]

|