Home Basiese Wiskunde Breuke CD Meetkunde CD Algebra 1 CD Beskrywings Windows Vista Specials September Bestelvorm Leesprogram Wat sê die Ma's? English CD's Verdien ekstra geld Vrae Kontak Ons.. Goeie Webwerwe

VRAE wat ander Ma's vra

 

Op watter Windows werk hierdie programme?

 

Dis getoets op Windows 98,2000,

XP Home en XP Professional.

 

BESOEK ASSEBLIEF DIE VISTA SKAKEL 

HIERBO VIR VERDERE INLIGTING.

 

Hoeveel spasie het ek op my rekenaar nodig?

Minstens 700mb 

Kan ek die pakkie oornag bestel?

 

Ja, maar dan sal dit R50.00 ekstra kos.

Ons pos net op Woensdae & Vrydae

 

Kan my kinders alleen daarmee werk?

 

Dis juis so opgestel dat kinders alleen kan werk

Daar word die heeltyd met die kind gepraat 

en hy kan stresvry werk totdat hy die werk verstaan

 

Werkkaarte en toetse Die meeste werkkaarte word uitgedruk nadat die kind die les deurgewerk het.

Op die manier word hulle nie bang vir nog 'n werkboek  wat hulle moet deurwerk nie

Tafeltoetse word op die rekenaar ingevul en die rekenaar merk self die toets.

Die tafels word op verskillende maniere gevra, om so jou kind goed voor te berei

 

Spesiale Aanbieding!

Koop CD1,CD2, CD3 en CD4 saam vir net R420,00

Posgeld ingesluit!

Kry CD 1 dus GRATIS

360 ekstra klasse vir so min as R1,20 per les!!

Home ] Basiese Wiskunde ] Breuke CD ] Meetkunde CD ] Algebra 1 CD ] Beskrywings ] Windows Vista ] Specials September ] Bestelvorm ] Leesprogram ] Wat sê die Ma's? ] English CD's ] Verdien ekstra geld ] [ Vrae ] Kontak Ons.. ] Goeie Webwerwe ]

Stuur e-pos na wisk@rockprojects.za.net vir enige positiewe kritiek t.o.v. hierdie webblad.

Kopiereg © 2005 Rock Projects
Laaste verandering op webwerf:
September 2008