Home Basiese Wiskunde Breuke CD Meetkunde CD Algebra 1 CD Beskrywings Windows Vista Specials September Bestelvorm Leesprogram Wat sê die Ma's? English CD's Verdien ekstra geld Vrae Kontak Ons.. Goeie Webwerwe Leesprogram

Sien Bestellings vir Spesiale Aanbieding

Hierdie leesprogram sal jou help om:

 

1.    Jou oogspan te verbreed. (Flitsoefening).

2.   Jou konsentrasie te verbeter (Luisteroefening)

3.    Jou spelling te verbeter.

4.   Jou kort-termyn geheue te verbeter.

5.   Jou leesspoed, met begrip, te verbeter. - Baie belangrik vir begripstoetse

6.   Sinvolle opsommings te maak. (Vir die ouer kinders)

Elke pakket bestaan uit 'n CD vir die rekenaar, 'n Werkboek en 'n leesboek.

Volledige instruksies word verskaf en alles is baie kinder-vriendelik.

 

Om resultate te verwag, moet die kind ten minste twee maal per week vir 45 min lank oefen.

  Elke oefening kan op 'n verskillende vlak gedoen word, derhalwe is hierdie program geskik vir kinders van graad 1 tot op Kollege en Universiteitsvlak.

  Sien Bestellings vir Spesiale Aanbieding

Vir meer inligting rakende die Spoedlees, skakel vir Francois Swart by 

011- 867 5537 of  083 468 1015.

Stuur e-pos na  wisk@rockprojects.za.net vir enige positiewe kritiek t.o.v. hierdie webblad.

Kopiereg © 2005 Rock Projects
Laaste verandering op webwerf:
September 2008

Home ] Basiese Wiskunde ] Breuke CD ] Meetkunde CD ] Algebra 1 CD ] Beskrywings ] Windows Vista ] Specials September ] Bestelvorm ] [ Leesprogram ] Wat sê die Ma's? ] English CD's ] Verdien ekstra geld ] Vrae ] Kontak Ons.. ] Goeie Webwerwe ]